25.6 C
Tzaneen
Sunday, December 8, 2024
Home Sport Page 3

Sport

From festivals in Florida to touring Dracula’s digs in Romania, we round up the best destinations to visit this October. As summer abandons Europe again this October, eke out the last of the rays and raves in Ibiza, where nightclubs will be going out with a bang for the winter break. When the party finally stops head to the island’s north.

Skittergooi besorg JP SA kroon

0
JP Botha, ‘n 15-jarige spiesgooier van Merensky Landbou Akademie, het gedurende die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek Kampioenskap vir die Limpopo-span ‘n skitter vertoning gelewer. Hierdie kampioenskap het op Pietermaritzburg vanaf die...

Eerste Ben Vorster Rugbyweek ‘n sukses

0
Die Hoërskool Ben Vorster se nuut en opwindende ingestelde Rugbyweek, ‘n toernooi vir O/14- en O/15-spanne, het Vrydagaand die 24ste Maart afgeskop en Woensdag 29 Maart ten einde geloop....

Premier wintersport in die leeukuil

0
Laerskool Tzaneen kon die afgelope naweek, 17 en 18 Maart, vir die eerste keer ‘n volwaardige Premier Rugby en Netbal Toernooi vir O/9- en O/10 rugbyspanne hou. Die netbal...

Walt conquers annual Wik

0
The annual Wik Memorial Triathlon took place on Sunday the 12th of March at Stanford Lake College. This event is held in tribute to a former Stanfordian staff member, Wik...

Ebenezer Mile celebrates 31 years

0
The popular annual open water swimming event, the Ebenezer Mile at Ebenezer Dam near Haenertsburg, was held for the 31st year on Saturday the 11th of March. The first of...

Rooies klop Bloues op eie bodem

0
Die Hoërskool Ben Vorster se O/18 netbalspan het Dinsdagmiddag met ‘n enkele doel hul plek in die Limpopo Mini-Wêreldbeker verseker. Dit na die Vossies teen Merensky in die eindstryd...

Munzhelele the toughest

0
The SPAR Tzaneen Tuffy 4-in-One Marathon on the 11th of March showcased exceptional athleticism and an event filled with great energy and enthusiasm. Set against the stunning backdrop of...

Brons vir Rooiskool hekkievraat

0
‘n Aantal atlete van die Laerskool Phalaborwa-Noord het Vrydag die 3de Maart ook hul opwagting by die jaarlikse Limpopo Skole Kampioenskappe in Polokwane gemaak. Een van die Phalaborwa-Noord, oftewel...

Ywerige CrossFikstes skuif op met ranglys

0
Julene Jacobs en Adolph van Rooyen is ‘n fiksheidspaartjie wat hulle deesdae op Crossfit oefeninge en uitdagings toespits. Hulle neem tans aan dié oefenprogram se Open Games kompetisie. Hulle het...

Pearly whites and iron lungs

0
Aside from having a passion to provide Tzaneen’s residents with bright new smiles, local dentist Ruan Rademeyer also makes time for physical challenges. The past weekend, Sunday the 5th...

Latest article

portrait photograph of Andre Moss.

Andre Moss skuif Provinsiale Wetgewer toe

0
Andre Moss, wat sedert November 2021 as die VF Plus se PR Raadslid (proporsionele raadslid) in die Groter Tzaneen Munisipaliteit (GTM) gedien het, is Dinsdagmiddag in Pietersburg as lid van die provinsiale wetgewer ingehuldig.
Jacques Smalle of the DA

Municipalities fail to pay creditors on time

0
In a recent report by Jacques Smalle of the Democratic Alliance in Limpopo, it is noted that the Treasury’s creditor age analysis showed municipalities...
Lian Venter (6)

“My kind het geweet hy gaan gaan” – Mamma vertel

0
‘n Sesjarige seuntjie is verlede week Vrydag, 11 Oktober, presies ‘n maand na sy verjaarsdag oorlede. Lian Venter was ‘n geliefde leerling van Larrieland...