Limpopo Leopards maul Gryphons
The Limpopo Leopards Hockey Club had five teams that competed in the Pro Series Indoor (PSI) Inland National Hockey Championships in Gauteng. These championships took place from the 20th...
Phala FC tops the league
Phalaborwa Football Club (PFC) maintained their unbeaten run in their league with a 3-0 victory at Impala Park Stadium on Sunday, the 9th of January. This despite being reduced...
Carl vang die grootste prys
Die hengelaars van die Letsitele Varswater Hengelklub het gedurende die Desember vakansie die geleentheid aangegryp om bietjie die vislyne nat te maak. Sommige van die klublede het grotes op...
Joggies geniet bofbaan burgers
Tzaneen Buiteklub se gholfjoggies was Saterdag die 11de November met koeldrank en hamburgers bederf as ‘n blik van waardering vir hul getroue diens deur die loop van die jaar....
SA Rowers hit Tzaneen Dam
The Rand Merchant Bank (RMB) National Rowing Squad attended their first training camp of the season at the idyllic Tzaneen Dam this past week. The rowing season runs from...
Schwartz lamboude na Munga
Vir mense wie nog nooit gehoor het van die Munga Bergfietswedren nie, dit word gereken as een van taaiste bergfiets-avontuurtogte in Suid-Afrika.
Maurice Schwartz is ‘n bergfietsryer van Tzaneen wie...
Noordchem gholfpret trakteer aandeelhouers
Noordchem het Donderdag die 2de Desember sy jaarlikse gholfkompetisie by Tzaneen Buiteklub aangebied. Verlede jaar, soos met vele ander geleenthede, moes Noordchem hierdie gholfdag opsy skuif weens die swaar...
Joubert wen tydrenkroon in styl
Die tafel vir die eindstryd om vanjaar se Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioenskap was na behore gedek vir opwinding en drama die afgelope naweek, die 25ste en 26ste November. Dié kampioenskap...
Tzaneen se eie ‘Ysterman’ vat Ironman vas
Tzaneen se eie ysterman, Cor van Heyningen, het die afgelope naweek in Port-Elizabeth (nou daai snaakse naam wat mense sukkel om uit te spreek) korte mette van die uitmergelende...
Wile E four wins Business League
The Wile E Coyoties bowls team was the team to beat in the finals of the Business League held at Tzaneen Bowls Club on Thursday evening the 18th of...