Ondersteuners help Cor oor wenstreep
Cor van Heyningen van Tzaneen Marathonklub was Sondag een van derduisende atlete wêreldwyd wat aan die eerste virtuele ‘Race the Comrades Legends’ marathon deelgeneem het.
Dié kanniedood atleet het vir...
Durban Haaitenk wink vir Tzaneen se Renzo
Die uithaler flank van die Hoërskool Ben Vorster se eerste rugbyspan, Renzo du Plessis, wie veral tydens verlede jaar se O/18 Cravenweek landswye opslae gemaak het met sy 103m...
Jy kan nou saam veerpyltjies “online” jol
Veerpyljiespelers van die Groter Tzaneen Veerpyltjie Vereniging (GTVV) het nie gras onder hul voete laat groei tydens hierdie grendeltydperk nie. Instede wat hul sit en wonder oor wat hierdie...
Die Renoster en die Visman verkies tot SA-span
Swemmers afkomstig uit Limpopo, oftewel wat gebore en getoë is in hierdie provinsie, maak steeds opgang op nasionale sowel as internasionale vlakke.
Twee van hiérdié swemmers is Phalaborwa se Ryan...
Ou vuurwapenlisensies geldigheid word dalk geskrap
Die Bosveld Jagters en Wildbewaringsvereniging (BJV) het ‘n versoek op sy lede gerig sowel as die publiek wat steeds in besit is van die ou groen wapenlisensies om so...
Local MTB riders dominate race
The next round of the Insect Science Limpopo Cross Country Mountain Bike championship was held on Saturday the 29th of May at Standford Lake College.
The local riders from Tzaneen...
Theuns is built Letsitele-tough
The fourth round of the WOMZA National Rally Championship, the NTT Motor Group Tzaneen Rally, took place in Tzaneen on the 3rd and 4th of September. It was a...
Scoring ‘cheap’ tries snubbed with new law
The time for an opposing rugby team to score a ‘cheap’ try is something of the past. This comes after World Rugby has announced that, with immediate effect, it...
Skoolmeisie wys hardebaarde hoe
Danksy ‘n video van ‘n skoolmeisie wat soos ‘n veldbrand op sosiale media versprei het waar sy die krieketbal keer op keer skoon gemoker het, het die tonge in...
Junior hengelaars mik vir goud by SA’s
Altesaam ses barshengelaars van die Letaba Bass Masters-klub het onlangs gekwalifiseer om die Junior Noordelike Divisie-span by die SA Junior Nasionale Kampioenskap te verteenwoordig.
Hierdie hengelaars is Ruan Bezuidenhout, Nic...