Plasies bult spiere op eie turf
Die seuns en meisies hokkiespanne van Merensky Landbou Akademie het onlangs teen die spanne van hule bure, die Hoërskool Ben Vorster, kragte gemeet.
Die meisies se hokkiewedstryde het op die...
Liggies flikker oor Buffelkraal
Ben Vorster het die naweek naelskraap teen Ligbron Akademie in die Noordvaal Skild Liga die knieë gebuig. In een van die mees opwindendste Eerstespan-wedstryde wat in die laaste twee...
Rally back again this year
The Tzaneen Rally will this year once again feature on the calender of the South African National Rally Championship (NRC), scheduled from the 25th until the 26th of August.
This...
Merensky doele vloed die ‘Spruit’
Die O/15A en O/17A netbalspanne van Merensky Landbou Akademie het op die 4de Mei na Hoed-spruit gereis waar hulle aan ligawedstryde teen Southern Cross Schools, Hoedspruit High School en...
Leeutjies brul op Kingspark
Drie van die Laerskool Tzaneen se swemmers, Mari Bru-wer, Milan Ferreira en Marny du Plessis het Limpopo tydens die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskappe op Kingspark in Durban verteenwoordig. Die kampioenskappe...
Top drie op Super 12
Die Laerskool Tzaneen Eerste rugbyspan, asook hul O/12 netbalspan het albei derde plekke in die Super 12 rugby- en netbalkompetisie se eindstryde op Camp Discovery verwerf. Hierdie wedstryde het...
Tzaneen maak spanne vol
Die Limpopo spanne vir die 2023 seisoen is aangewys en ‘n hele paar Laerskool Tzaneen spelers is in die verskeie spanne opgeneem.
Ilana Lubbe, Lika Nel en Shekinah Ramabulana is...
Plasies meisies blink uit by die Meer
Die derde rondte van die Limpopo Skole XCO Bergfietskampioenskap het Saterdag die 29ste April op die sprokies-agtige landskap van Stanford Lake College plaasgevind.
Merensky Landbou Akademie het weereens ‘n aantal...
Mari Bruwer, Marny du Plessis, Milan Ferreira
Die Hoërskool Ben Vorster se meisies en seuns eerste hokkiespanne het op Rustenburg by Bergsig Akademie se jaarlikse Sporttoernooi deeglik hul stempel afgedruk. Die toernooi is van die 27ste...
Vurige vyftiental fnuik ‘vriendelike’ vyande
Die vreugdevure het Maandagmiddag die 1ste Mei hoogebrand in die rugbykamp van die Hoërskool Ben Vorster.
Dit na dié eerstespan van die Vossies drie agtereenvolgende skitter oorwinnings by vanjaar se...