Die Hoƫrskool Ben Vorster se akademiese Top 10 presteerders vanaf Gr.8 tot Gr.12 vir die eerste kwartaal is vandeesweek, Maandag die 8ste Mei, bekend gemaak.

Die matrikulante wie hul 2023 skooljaar met hierdie prestasie begin het is Vutivi Murhombo, Ntshuxeko Mkhari, Nsuku Mageza, IlonƩ Venter, Trevor Cassidy, Nthabiseng Ragolane, Ruben Vosloo, Minet de Kock, AzƩl Vorster en Wihan Jacobsz.

Gr 12

Die Akademiese Top 10 uitblinkers tussen die Gr.11 leerders is Wanga Ramatshila, Jolene Potgieter, JanƩ Toerien, Mukutsuri Mabunda, ChanƩ Esmeraldo, Alida van der Walt, Sumari Vorster, Vernon Clements, Lara Pieterse en Megan-Lee Mans.

Gr11

Die Gr.10 leerders wie met Akademiese Top 10 prestasies spog is Mikateko Mabale, ElnƩ Haynes, Nsovo Ngoveni, Chanelle de Swardt, Katie van Zyl, Nsuku Shingange, Jani Minnaar, Lebogang Mahomane CornƩ Swanepoel en Nsuku Makhubele.

Gr10

Vir Gr.9 leerders was Ramona van Heerden, Destiny Cassidy, Clarabelle Dippenaar, Anri Bezuidenhout, Shanon Mthembi, Josua van Eeden, Rikus de Kock, Motswapo Rakubu, Marnu Duvenhage en MinƩ du Plessis die Top 10 slimmes wie presteer het.

Gr9

Die Gr.8 groentjies van die Vossies het gou hul laaste primĆŖre skool-vere afgeskud en gewys die hoĆ«rskool se akademie skrik hulle nie af nie. Die Top 10 Akademiese presteerders is Vuenti Maluleka, Juliana du Plessis, ZenĆ© de Jager, Kerryn Risiba, Itumeleng Sebola, Rixile Khosa, LenĆ© Camphor, Hunadi Malungane, Phathu Mudau en Dimpho Modiba.

>