Die Laerskool Tzaneen Eerste rugbyspan, asook hul O/12 netbalspan het albei derde plekke in die Super 12 rugby- en netbalkompetisie se eindstryde op Camp Discovery verwerf. Hierdie wedstryde het Woensdag, die 19de April afgespeel.

>