Ronel Steyn, bekende leerkrag en skoolhoof in Tzaneen, het Maandag die 25ste Julie amptelik as hoof by die SAVF Tzaneen Kleuterskool begin. “Ek het in 2010 vir ‘n kort rukkie hier gewerk, en dit is voorwaarlik aangenaam om weer terug te wees.

Ek hoop regtig ek kan help om ‘n positiewe verskil te maak om die skool verder uit te bou. Ek kan weliswaar nie wag om met my werk te begin nie, en veral om die betrokkenes soos ouers, personeel en natuurlik die kinders te ontmoet”, het Steyn oor haar nuwe aanstelling gesê.

>