Marné Coetzee, ‘n leerder en luggeweerskut van Wolkberg Akademie, het Saterdag die 23ste Julie teen talle ander skoleskuts, aan die Ratel Luggeweer Kompetisie wat deur die Hoërskool Pietersburg aangebied was, meegeding.

Coetzee, wie in die afdeling vir O/14 Sporter-skuts geskiet het, het vir die 3P-lê posisie aangelê en haar uitstekend van haar taak gekwyt. Sy het uiteindelik in die derdeplek geëindig en het ‘n sertifikaat en ‘n medalje vir die prestasie ontvang.

>