Izelri Theron, Dux Leerder van die Jaar. Foto's: Verskaf

Die Laerskool Tzaneen het verlede week so kort voor die vakansie sy gr.7 leerders beloon met toekennings vir hul knapheid in akademie, sport en kultuur die afgelope sewe jaar.

Amoré Duvenage, Sportster van die Jaar vir meisies, provinsiale kleure in netbal en hokkie en ook Veelsydigste gr.7 leerder.

So ook het ‘n aantal van hierdie gr.7 leerders toekennings vir hul 100 persent skoolbywoning die afgelope sewe jaar ontvang. Dit beteken hulle was nie een keer van die skool afwesig nie.

JP Botha, Sportster van die Jaar vir seuns.
Shihlamariso Ngobeni, 100 persent Skoolbywoning in sewe jaar.
Mathetha Seema, 100 persent Skoolbywoning in sewe jaar.
Lupfumo Mudau, Hoflikheidstoekenning.
Lemukani Chabalala, 100 persent Skoolbywoning in sewe jaar.
Leandré de Lange, provinsiale kleure in hokkie en netbal.
Keaghan Moore, 100 persent Skoolbywoning in sewe jaar.
James Rabopape, 100 persent Skoolbywoning in sewe jaar,
Ilana Lubbe, Kultuurpersoonlikheid van die Jaar.
Christiaan Jansen van Vuuren, provinsiale kleure in swem en hokkie.
Alex MacConnel, 100 persent Skoolbywoning in sewe jaar.
>